T-shirt yarn rugs crocheted by me / T-shirt jaarn matte wat ek gehekel het

Terwyl hier nou niks gebeur op die blog nie, gaan ek net solank ‘n paar van my matte wat ek gehekel het opsit. Wees maar geduldig, ek werk aan posts en patrone, maar met huis en kinders en atletiek en netbal en die pienk prinses ensovoorts kom ek nie by alles uit nie.

Nothing going on here!!! I’m working on a pattern or two. I also have a few rug orders lined up. Then there is also the house, the two teenagers, their sport and the toddler, etc! I’m just going to start uploading a few of my finished rugs to give you some inspiration and ideas.

in ons voorportaal:my gunsteling mat / at our front door:my favourite rug

in ons voorportaal:my gunsteling mat / at our front door:my favourite rug

dit het my so 'n maand of wat geneem om al die kleure bymekaar te kry / it took me a month or two to collect all the colours for this one

dit het my so ‘n maand of wat geneem om al die kleure bymekaar te kry / it took me a month or two to collect all the colours for this one

en met elke rondte het ek nog kleure bygebring soos groen en pers / and with each round I added other colours like green and purple

en met elke rondte het ek nog kleure bygebring soos groen en pers / and with each round I added other colours like green and purple

die blou mat op 'n photo shoot in Church Haven.  photographer: Simon Mouton

die blou mat op ‘n photo shoot in Church Haven. photographer: Simon Mouton

Hierdie blou mat is een van my gunstelinge. Dit was ook my eerste groot ene wat ek sonder patroon aangepak het. Ek sien ek het genoeg foto’s geneem om so soort van ‘n tutoriaal te doen. Eendag, wanneer ek tyd het!

Mooi bly.

Anneke

This blue one is one of my favourites. It was one of the first ones I tackled without a pattern. I see that there is enough progress photo’s in my files to show you how to make one. Will try to load them soon.

Keep well

Anneke

Advertisements

12 thoughts on “T-shirt yarn rugs crocheted by me / T-shirt jaarn matte wat ek gehekel het

  1. Dit is pragtig Anneke, een van die dae gaan ek ook so iets aanpak, kan ek vir so run by jou kom bly, met daai uitsig dink ek enige iets is moontlik. Lovies Estelle Frankel 🍀

    • Thank you Anne!
      We do love our surroundings.
      Love your Amineko and your (owl) kittens!
      Pop in here tomorrow. I’m posting a doily rug pattern.
      Keep Well, Anneke

  2. Hello, i ‘ from Spain, it ‘ so nice your Work! !
    I start crochet rugs three months ago and i feel so happy With this. Thank you very much for Share your patterns.
    i want to send you a photo of a rug i finished today viewing your pattern.

  3. Pingback: How to Make T-Shirt Yarn - JuneeB Designs

  4. Anneke, ek is op soek na tarn om mee te hekelons is n bybelstudiegroepie met s 3-7 dames wat informeel bymekaarkom, elkeen met sy eie handwerkie.nie as n spesifieke projek nie. sommige hekel, brei, stop sokkies of onderbroeke.. een van die dames het n vriendin uit RSA saamgenooi na die groepie terwyl die vriendin met n kuiertjie hier (Namibie) in ons land was, so 8 maande gelede. Sy was besig om n serp te hekel van tarn. Ons wil almal graag ook iets aanpak met die tarn, maar ons het nie n adres om te kontak nie. ons weet dat sy dit by n Agra ‘something’ rondom Somerset omgewing moes gekry het, vir n spotgoedkoop bedrag. Blykbaar word dit deur die wingerdboere gebruik in die wingerde om die wingerdlote op te lei en vas te bind. het jy dalk n adres, tel. no of epos-adres om vir ons te gee? hier gaan gereeld vriende na die Kaap wat vir ons sal saambring as sy net n adres het. Ek is jammer as ek nou heeltemaal van die spoor af is, maar ek is oud en weet nie waar om te begin soek op die internet nie. Baie dankie vir joutyd. Ek gaan jou bladjie dophou as ek net lank genoeg daarvan kan onthou..hiehiehie..

    • Hallo Denise
      Die T-shirt yarn wat jy by Agri kry is soms dik en hard en oneweredig.
      Ons koop ons T by 50 Something Wolwinkel in Vredenburg.
      Hulle pos ook na Namibië, as jou vriendin nie hier verby kom nie.
      Gaan kyk bietjie op hulle Facebook blad.
      Hulle wys die kleure T beskikbaar en hulle kontak besonderhede is ook op die blad.
      https://www.facebook.com/50swolwinkel/
      Hoop dit help jou.
      Groete
      Anneke

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s