Crochet

  • NatCroMo Blog Tour - Crochetville  Is having their yearly March Blog Tour.  Each day of March they feature Yarn Shops and Crochet Designers on their blog.  Where you will find awesome inspiration and pattern specials.  Do take some time and browse their blog to feast on all the yarnie goodness. I am honoured to be part of the Blog […]
  • Crochet Bucket List – number 3 - I think I started this one last year June. Christelle , founder of the South African Facebook group “Ons Hekel” challenged our members to crochet a blanket for charity.  If you know me and my crochet well, you will know that I have never ever finished a crocheted blanket! I’ve been eyeing this beautiful green acrylic […]
  • Big Valentine’s Day Crochet Hearts Round-up! 20 x Medium Hearts - Ek hoop julle het gister se klein hartjies geniet. Hier volg die volgende groepie hart patroon skakels. We continue the free round-ups with a list of fabulous medium crochet hearts. I am wondering if any of you have tried some of yesterday’s small hearts? If you did and now want something bigger and different, you […]
  • Anya Heart Crochet Pattern - Daarsy! My eerste patroon wat ek deur Ravelry verkoop! Mag daar nog baie wees. Ek weet daar is van julle wat te bang is om iets oor die internet te koop. Julle kan my ook inbox of email, reël vir ‘n inbetaling, dan kan ek die patroon vir julle epos. Alternatiewelik is die patroon ook […]
  • Worldwide Artist Blog Hop and four questions - Let us just imagine I am posting from Papeete, Tahiti, French Polynesia where it is still Monday, 14 August 2014! http://www.timeanddate.com/worldclock/france/papeete Thanks for your invite Andrea! http://kokopellidesign.blogspot.de/2014/08/worldwide-artist-blog-hop-and-four.html https://www.facebook.com/kokopellidesign2 I met Andrea on a Facebook Crochet Group I belong to. I love her crochet doilies with fine yarn. She also creates other works of art in […]
  • Voortrekker Monument Yarn Bomb! 1 August 2014. -   Three weeks ago we flew to Johannesburg for Tobie’s Mom’s 75th birthday. By that time every South African Facebook Crochet Group that I belong to were buzzing and getting ready for the Yarn Indaba. https://www.facebook.com/YarnIndaba2014 I joked and said that my Mom-in-Law could have had her birthday 2 weeks later to coincide with the […]
  • Day Seven (Sunday 18th May): Looking Back, Looking Forward (5KCBWDAY7) - This is day seven of the 5th Annual Knitting And Crochet Blog Week 2014!    2012 was the year that I started experimenting in crocheting rugs with t-shirt yarn. Whilst packing and organising my yarns yesterday, I found three rug WIP’s from long ago. The first pink one with the flowers on the outside was […]
  • Day Six (Saturday 17th May): Views Of Others, Views Of Yourself. (5KCBWDAY6) -     I spent the whole of today with my yarn. Where do you store yours? I have a huuuuge cabinet for my t-yarn balls. The 1kg balls are big, so you need big, deep drawers. There’s a few t-yarn wip rugs in there as well. Then I have two huuuuge plastic crates for “normal” […]
  • (Friday 16th May): Something A Bit Different (5KCBWDAY5) -   Day Five of The 5th Annual Knitting And Crochet Blog Week 2014!   I played around with info graphic software today. Not very successful! And decided it’s too time consuming if you don’t know anything about it. Then I just did a little photo thing in Pic Collage again.       I want […]
  • playing with photo editing (5KCBWDAY3) - Had lots of fun today playing with various photo editing software. The first two were done in Pic Collage.  I admit it still needs some editing, but it’s getting very late.     And then I played around on http://bighugelabs.com/ as suggested by http://www.eskimimimakes.com/2014/04/topics-announced-for-the-5th-annual-knitting-crochet-blog-week-2014.html   For the cream doily rug I used this pattern: http://www.creativejewishmom.com/2013/04/giant-crocheted-doily-rug-pattern.html     I […]
  • dating profile of the Brown Westcoast Doily Rug (5KCBWDAY2) -   Hi, My name is Brown Westcoast Doily Rug. I was crocheted by Anneke Wiese in Paternoster, West Coast, South Africa in April 2014.       I am about 60 cm in diameter, crocheted with a 12 mm hook and different shades of brown t-shirt strips. When I lie flat on the floor, I […]
  • crochet an elegant square t-shirt yarn rug / hekel ‘n elegante blokkie t-shirt jaarn mat - Net gou ‘n vinnige inskrywing met ‘n skakel na hierdie mooi blok se patroon. Ek het ‘n bestelling gehad vir ‘n “granny square” mat. En dit net nadat ek DRIE blou granny square matte moes hekel vir iemand. Ek was net so klein bietjie keelvol vir ‘n gewone granny square en vir die alewige gesukkel […]
  • pink doily t-shirt rug / pienk doily t-shirt mat -   En hiermee uit-frieken-eindelik die doily mat patroon! Ek dink mos altyd ek kan gou in een aand ‘n patroontjie uitskryf. Vergeet partykere dat ek ‘n huis, man en drie kinders het! Hahaha! O! EN ‘n mat besigheid! Hooray! At last! The doily rug pattern! I always think I can whip up the photo tut […]
  • T-shirt yarn rugs crocheted by me / T-shirt jaarn matte wat ek gehekel het - Terwyl hier nou niks gebeur op die blog nie, gaan ek net solank ‘n paar van my matte wat ek gehekel het opsit. Wees maar geduldig, ek werk aan posts en patrone, maar met huis en kinders en atletiek en netbal en die pienk prinses ensovoorts kom ek nie by alles uit nie. Nothing going […]
  • Flower t-shirt rug photo tutorial Part 2 / Blom t-shirt mat foto-patroon Deel 2 - Die hopie blomme het toe vir dae lank hier op ‘n stoel gelê. Ek het geen idee gehad hoe ek die spul aanmekaar gaan kry nie! Die paar patrone waarna ek gekyk het, was almal met die blom se laaste rondte aanmekaar gehekel. En hier sit ek toe met 7 reuse klaargehekelde blomme! Toe het […]
  • Flower t-shirt rug photo tutorial Part 1 / Blom t-shirt mat foto-patroon Deel 1 - Ek is sooooooo opgewonde! My heel eerste foto patroon op my blog! Wol-Wol Hoera! Ek het stap vir stap foto’s geneem van elke rondte van die blomme. En toe gedink ek gaan sommer in een aand tjop-tjop die patroon uitskryf. Hahaha! Toe nou nie. Dit neem nogal ‘n paar ure om die foto’s uit te […]
  • reuse rooi doily mat / giant red doily rug - Hier is my heel eerste reuse doily mat wat ek met T gehekel het. Selma by die wolwinkel se eerste reaksie was: “dis belaglik mooi!” Dit was in April hierdie jaar. En van daar af was daar net geen einde nie. Die rooi mat se patroon is geskryf deur  Sara’s . Haar patroon is baie goed […]
Advertisements

25 thoughts on “Crochet

  1. hi Anneke
    wat sou die bester manier weer om die doily mat te blok, Na die hekel in myne nie so plat soos joune nie.

  2. Hi Anneke..ek hoop jy kan my help. Ek is besig met n ronde plekmatjie met Cotton on. Ek sukkel met d begin vd rye. 3 ks lyk nie mooi nie…jy kan duidelik sien waar elk ry begin. Het jy vir my raad? Ek hekel dit met n 5mm. Baie dnki

  3. Hi Anneke, ek het ook di probleem soos Lori-ann en Kobie dat my mat nie so plat soos joune le. Kan hom nie op vloer gebruik. Die buitenste gedeelte lyk amper reg maar die middelste gedeelte is ‘floppy’ of daar te veel steke is. My t-shirt yarn is breer stroke as joune (ek skat 2.5cm) – dit is die groot balle – en ek het ‘n 15 mm pen gebruik. Het jy dalk raad?

  4. Hi Anneke…hoeveel sal n mat met die verskillende mandalas soos Anisa se mat uitwerk.Kan jy asb kwotasie gee
    Groete

  5. Hallo ek verwys na die e-boek van Red Heart Yarn waarvan julle praat onder die patroon vir die crochet an elegant square t-shirt yarn rug / hekel ‘n elegante blokkie t-shirt jaarn mat.
    Wanneer ek op die link ingaan sê dit dat die e-boek nie meer beskikbaar is nie. Is daar moontlik ‘n ander manier hoe ek die e-boek in die hande kan kry?
    Sarie

  6. Hallo. Jou werk inspireer my! Ek wil ook probeer met die t jaarn. Kan ek jou ook bedel vir die Red Harts patroonboek asb? Mooi weskus dag vir jou vanuit ‘n rokerige Gauteng.
    Alda

  7. Ek is absoluut mal oor jou doily mat inbjou voorprtaal met al die seekleure. Wil jy nie baie groot asb vir my die patroon stuur of plaas nie? Dit is asemrowend mooi!!! Hoe kan ek by jou blog aansluit? Ek is baie geïnteresseerd in jou hekelafdeling

    • Hi Marie
      Ek het nie ‘n patroon gebruik vir die blou doily mat nie.
      Is jy op ons Facebook blad? Ons wys matte en patrone daar ook.
      Vir die blog kan jy net kyk aan die regterkant van die blad. Daar is ‘n “Follow” opsie om te kliek.
      Groete
      Anneke

  8. Good morning,

    Do you make tshirt yarn rugs on order?

    I am looking for 2 x bath mats, round 1,2 diameter. If possible, please send me a quote.

    I am based in Stellenbosch.

    Kind regards,

    Lindy

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s