Patterns

  • NatCroMo Blog Tour - Crochetville  Is having their yearly March Blog Tour.  Each day of March they feature Yarn Shops and Crochet Designers on their blog.  Where you will find awesome inspiration and pattern specials.  Do take some time and browse their blog to feast on all the yarnie goodness. I am honoured to be part of the Blog […]
  • pink doily t-shirt rug / pienk doily t-shirt mat -   En hiermee uit-frieken-eindelik die doily mat patroon! Ek dink mos altyd ek kan gou in een aand ‘n patroontjie uitskryf. Vergeet partykere dat ek ‘n huis, man en drie kinders het! Hahaha! O! EN ‘n mat besigheid! Hooray! At last! The doily rug pattern! I always think I can whip up the photo tut […]
Advertisements

55 thoughts on “Patterns

    • Wat ‘n wonderlike ervaring om iets so moois te sien! Ek wonder of die “cotton On” garing ook so ‘n mooi mat sal maak? Dis vrek dik om mee te hekel en ek gaan jou doilie mat patroon gebruik om een te maak. Baie dankie vir al jou moeite met die patroon dit word waardeer.
      Groete Annelie Engelbrecht Phalaborwa

    • Hallo Anneke
      Ek skrywe vir jou van Namibie af, het sopas jou doilie mat gehekel en is baie in my skik. Ons sukkel net om balle t-yarn hier te kry. Kan jy dalk help waar jy joune aankoop.
      Groete
      Janine Kotze

      • Hi Janine
        Ek sal graag jou mat wil sien!
        Ek koop my t-shirt yarn by 50 Something Wolwinkel hier in Vredenburg.
        Ek email vir jou die besonderhede
        Hulle pos Namibie toe.

  1. Elke keer slaan hierdie matte van jou my asem weg !!! Dis regtig baie mooi en jy spoor mens so aan om ook te probeer. Dankie xx 🙂

  2. Hallo Anneke jou matte is ongelooflik mooi!!! ek gaan vandag ook tshirt balle gaan koop n ook my mat maak!! ek wil baie graag die mandjie/bak hekel het jy ni die patroon ook nie asb!
    Brenda Collen Potchefstroom!!!

  3. Hi Your Work is absolutely Stunning…where would I be able to get the Yarn that you use….Kind Regads Lucille

  4. Just came across on your site today. Love the patterns. I have use only tee shirt material torn and wonded in Balls. Will try your when needed. Love to get patterns.

    • Susan, with more or less 1kg of t-shirt yarn you can crochet the doily rug.
      Depending on the thickness of the strips, your rug can be anything between 50 and 70 cm in diameter

  5. Pragtige matte ek is nie baie ervare nie so sukkel no baie. Ek het mop wol waarmee ek die pienk doilie mat probeer ( miskien te dik) by ry 8 (na die kortbene) hoe las ek die ry om die v steek te begin. Jammer as ek dom klink!!

    • Hi Linda
      Ek het al die pienk doily patroon met mopwol gehekel.
      Dit het goed gewerk. Ek het net gevoel die patroontjie is te klein vir die bulkiness van die mopwol, toe het ek 6 rye by die patroon gelas vir ‘n groter mat.
      Werk jy met ‘n 12mm pen? Ek het vir jou ‘n paar ekstra fotos ge-email wat hopelik sal help.
      Groete
      Anneke

  6. Sal jy die hartjie patroon wat op jou twistie is met my deel? Ek wil so n hartjie hekel met sarina vinnis katoen wat ek op n baba hempie wil vaswerk.
    Baie dankie. Elana

  7. Hello ek het heel toevallig op jou site gekom het reed jou pienk mat gehekel eerste keer met t yarn en nou het die gogga my gebyt het jy dalk nog patrone vir matte Sal dit Koop ook. Gaan ook my wolle more bestel by jou verskaffer.

  8. Hi Anneke.. ek is nog redelik nuut met hekel maar is absoluut verlief daarop.. duisende dankies vir jou mooi blog.. ek kan jou passie en liefde vir hekel sien. Het jy dalk ‘n patroon vir die pers doilie mat op jou blog. Julle is bevoorreg om in Paternoster te bly. Dankie weereens groete michele paarl

    • Hallo Michele
      As jy praat van die ene met pers in die middel en grys rondom, dan is dit my pink doily mat patroon.
      Vir die binnekant.
      Ek het nog nie die buitenste grys kant geskryf nie.
      Groete
      Anneke

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s